Jump to content


Boere Gaming

Afrikaans Afrikaner Boer Boere Suid-Afrika

  • Please log in to reply
No replies to this topic

Juan777Olivier #1 Posted 28 October 2014 - 01:20 PM

    Private

  • Player
  • 20736 battles
  • 19
  • [TAK_] TAK_
  • Member since:
    06-10-2012
Ek het 'n Facebook groep gemaak met die naam 'Boere Gaming'. Die doel is om 'n Boere gemeenskap bymekaar te bring wat van games hou. Jy kan enige iets hierop sit van games in Afrikaans. Adverteer 'n LAN, clan, guild of net iets waaroor jy wil spog van games. Die groep sal ook baie goed werk om Boere gamer vriende te maak wanneer die groep groot raak.  
 
NOTE: If you can't understand then this is not for you. 






Also tagged with Afrikaans, Afrikaner, Boer, Boere, Suid-Afrika

1 user(s) are reading this topic

0 members, 0 guests, 0 anonymous users